Minder is Meer 

 

Dit is wat ek uit die lewe leer

Dat minder is tog altyd meer

Mooi woorde is so bitter skaars

Maak dit saggies by mekaar

 

Geduldig wag,die windpomp daar

Vir die weggesteekte wind

 

Gesigte in die dowwe reun

Sonder maskers dis so vreemd

Spinnerakke in hierdie donker gang

Om gedagtes vas te vang

       
 

Kliek op die YOUTUBE logo hieronder om te luister na Juan se

"Soen My"!

 
     
 

 

 
KOPIEREG: JUAN MELVIN 2008

 

 

Ontwerp en in stand gehou deur: DesignDynamics
www.designdynamics.co.za (studio@designdynamics.co.za)

OPDATEER OP:  29 SEPTEMBER  2011

Hierdie webtuiste kan die beste gesien word in 'n resolusie van 1024 X 768